Bemarker - Robertson Verfied

Salary Negotiable Robertson, Western Cape Robertson, Western Cape more than 14 days ago 14-06-2021 9:19:56 AM
09-08-2021 9:19:56 AM
Bemarker in Vleisbedryf:

* Sober gewoontes
* Onafhanklik kan werk
* Sekuur kan werk
* Soms ongereelde ure
* Rekenaarvaardig
* Bestuurslisensie
* Goeie mense verhoudinge
* Toepaslike ondervinding in vleisbedryf tov karkasse en karkas snitte verkope

Indien u nie binne 2 weke terugvoering ontvang nie, was u aansoek onsuksesvol.

Aansoeke sluit 25 Junie 2021