JNR UITVOERE KONTROLEERDER - VRUGTE UITOERDER - NOORDELIKE VOORSTEDE - Bellville Verfied

Salary Negotiable Bellville, Western Cape Bellville, Western Cape more than 14 days ago 19-07-2022 9:34:04 AM
13-09-2022 9:34:04 AM
Internasionale vrugte-uitvoerder in Noordelike voorstede het tans ‘n posisie beskikbaar vir ‘n passievolle & hardwerkende Jnr Uitvoere Kontroleerder wat goed onder druk kan werk om by hulle dinamiese logistieke span by hul HK aan te sluit.

KPA’S

•Koordineer & finaliseer die laai van vragte met verskepingslyne
•Organiseer aflaai van vragte met produsente, koue store & vervoer kontrakteurs
•Voltooi uitvoer dokumentasie
•Skakel met produsente, vervoer kontrakteurs, verskepingslyne & PPECB re vrugte uitvoere
•Organiseer die daaglikse laai van vragte met vervoer kontrakteurs
•Voorraad beheer
•Weeklikse beplanning met produsente voordat vragte gelaai word
•Datavaslegging van weegbrug strokies

AANSTELLINGSVEREISTES
•Grade 12
•Afrikaans 1ste taal
•Uitstekende interpersoonlike vaardighede
•Spanspeler
•Vermoe om onder druk te kan funksioneer
•Uitstekende beplanning & organiseringsvaardighede
•Akkuraat & detail georienteerd
•Geldige bestuurslisensie & eie betroubare vervoer

Kompeterende markverwante pakket word aangebied, wat byvoordele insluit

Om aansoek te doen, epos asb jou CV