KRAAL VOORMAN - Swellendam Verfied

Salary Negotiable Swellendam, Western Cape Swellendam, Western Cape more than 14 days ago 25-05-2022 3:09:10 PM
20-07-2022 3:09:10 PM
SAFAM SWELLENDAM

Benodig die dienste van 'n veelsydige jong man vir 'n

KRAAL VOORMAN

Moet fisies gesond en fiks wees
Moet akkuraat en onafhanklik kan funksioneer
Sober gewoontes en bereid om soms ongereelde ure te werk
Agtergrond met skape sal voordelig wees
Kode 10/14 lisensie sal voordelig wees