Mediese Rekeninge Administrateur - Bellville Verfied

Salary Negotiable Bellville, Western Cape Bellville, Western Cape more than 14 days ago 17-09-2019 8:26:09 AM
08-11-2019 6:42:05 AM
Mediese Rekeninge Administrateur
Goodwood

Ons klient, ‘n Mediese Sjirurg wil ‘n Mediese Rekening Administrateur aanstel in sy praktyk. Vorige mediese praktyk ondervinding in ‘n soortgelykte posisie is essensieel.

Vereistes:
• Minimum 4 jaar debiteure en krediteure ondervinding in ‘n mediese praktyk omgewing.
• Moet ‘Advanced Excel’ magtig wees.
• Moet vinnig en akkuraat medieseverslae kan tik.
• Moet Afrikaans magtig wees.

Responsibilities:

• Verantwoordelik vir alle Fakture, State en Kwitansies.
• Rekonsilieer debiteure rekeninge.
• ‘Posting’ van betalings na relevante debiteure.
• Ondersoek alle problematise betalings van mediese fondse.
• Invordering van uitstaande gelde van pasiente.
• Rekonsilieer krediteure rekeninge op ‘n weeklikse en maandelikse basis.
• Prosessering van kleinkas.
• Assisteer in die ontvangsarea indien nodig.