SAICA KLERK - Pretoria

SAICA KLERK (South African Institute for Chartered Accountants)

1 Pos is dadelik beskikbaar, verskeie poste beskikbaar vir Januarie 2020!
Aanstelling: Permanent
Ligging: Verskreie poste by Rekenmeesters firmas in Pretoria-Oos en Centruion areas
Salaris: Markverwant

Opsoek na studente wat einde 2019 BCom Rekeningkunde graad voltooi met CA akkreditasie.
STR (CTA) sal 'n aanbeveling wees.
Stuur asseblief jou CV, volledige akademiese rekords, matriekertifikaat en afskrif van bestuurslisensie.
Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf.
Bestuurslisensie noodsaaklik.

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013