Permanent Jobs in Upington
Is a town founded in 1884 and located in the Northern Cape province of South Africa, on the banks of the Orange River. The town was named after Sir Thomas Upington, Attorney-General and then Prime Minister of the Cape. It was originally a mission station run by Reverend Schröder and established in 1875. The town now houses the town museum, known as the Kalahari Orange Museum. Orange River Wine Cellars (OWC) is an organisation that produces Upington's most famous wines OWC has six depots in the area (all of them on the banks of the Orange River) at Upington, Kanoneiland, Grootdrink, Kakamas, Keimoes and Groblershoop. The wines from OWC are exported, inter alia, to Europe and the USA. The economy of Upington relies on tourism, the service industry and agriculture, where significant volumes of produce are exported to Europe. Several companies have also established their head offices in Upington.
Business Analysts with 2- 5 years Must be able to facilitate JAD sessions and should have comprehensive exposure to SDLC IT qualification a pre-requisite Candidate should ideally have sound project management experience as well as having some ...
Recruiter: Scillano HR Services
Apply nowBookkeeper Education, experience and skills required: Financial Information Systems training will be advantageous. Must be energetic and hard working. Must be able to work independently. Good communication skills at all levels. Must have own ...
Recruiter: Scillano HR Services
Apply nowHierdie gevestigde rosyne fabriek naby Upington in die Noord-Kaap beskik oor die volgende uitdagende posisie as beroepgeleentheid as deel van hul bestuurspan. KWALITEITSBESTUURDER STRAUSSBURG OMGEWING Vereistes: - Persone met voltooide ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowOns wag op aansoeke van dinamiese, energieke, selfgedrewe persone met die vermoë om onafhanklik onder druk te kan opereer, in die betrekking as PA/ ONTVANGS/ ALGEMENE ADMIN UPINGTON Vereistes: - Die suksesvolle persoon moet goed ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie wel bekende motor handelaar in Upington beskik oor die volgende opleidingsgeleentheid vir 'n goed handvaardige kandidaat met indiensneming 2020. VAKLEERLINGE: DIESELWERKTUIGKUNDIGE UPINGTON Vereistes: - Kandidate met 'n voltooide ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie bekende bistro en supermark in Upington, benodig ‘n energieke selfgedrewe persoon met goeie menseverhoudinge en leierskapsvaardighede om deel van die bestuursspan te word in die volgende posisie ASSISTENT RESTAURANT ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie verspreider van rouwater deur middel van ? uitgebreide 140 km kanaalstelsel in die Benede Oranjerivier Besproeiingsgebied met 3 hoofkanale en verskeie tak kanale beskik oor die volgende uitdagende pos vir ? goed handvaardige kandidaat met ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie gevestigde Tafeldruif & Sitrus boerdery wat spesialiseer in die produsering en verpakking van uitvoer vrugte, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamiese, selfgedrewe persoon as deel van hul kantoor: KWALITEITSBESTUURDER KAKAMAS ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowDie groep ‘n eiendoms-gefokusde maatskappy gesetel in Somerset-Wes asook in die Noord-Kaap, wat sedert 1991 spesialiseer in eiendomsontwikkelingsbestuur regoor Suid-Afrika met dienste soos Argiteksontwerp, Bourekenkunde, Konstruksiebestuur en ‘n ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie gevestigde instansie in die Kanoneiland omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n ervare en goed opgeleide kandidaat as operateur van die volgende masjinerie: "EXCAVATOR" OPERATEUR KANONEILAND OMGEWING Vereistes: ?- Kandidate met 'n ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowSales Representative Vacancies at a wholesale company looking for dynamic sales people that plan their sales to meet their customer's’ requirements. Min requirements Matric Certificate Min 2 years sales experience Driver’s ...
Recruiter: Scillano HR Services
Apply nowPosition: Auto Electrician Industry: Mining Location: Northern Cape EE Position: Yes Purpose: The purpose of the role is to be responsible for timely installation, repair and maintenance of equipment to ensure that mining activities are ...
Recruiter: Ideal & Selected Candidates
Apply nowHierdie bekende plaas/ mineraal uitvoer instansie beskik oor die volgende posisie en nooi kandidate met relevante ondervinding en kennis uit om aansoek te doen: FINANSIELE BESTUURDER KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Aansoeke word ingewag van ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowHierdie nuut gelisensieerde , slegs een van drie goed gekeurde medisinale Cannabis-plase in SA, wat deel vorm van die Carpe Diem Groep naby Upington in die Noord-Kaap, beskik oor die volgende posisie vir ‘n dinamies, energieke persoon met ‘n ...
Recruiter: Orffer & Van der Merwe
Apply nowInternal Sales Representative The successful candidates will be responsible for the optimum handling of internal Sales *Correct handling of invoicing *Payment for goods received *Assisting customers telephonically as well as at the front ...
Recruiter: Scillano HR Services
Apply now