Orffer & Van der Merwe jobs

Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners offers more than 40 years of experience as labour and organizational development consultants, functioning primarily in the Northern Cape Province. Our vision: To assist organizations in the effective management and skills development of their human resources. We specialize in providing a proactive all inclusive human resources function to all our clients. Our comprehensive services include associations with the following business partners: Cofesa, CAESAR Employers’ Organization, Donkerhoek Data, Future Labour Solutions, Skills for Africa, BEE Rating Solutions and Veritas Truth Verification. Orffer & Van der Merwe Human Resource Practitioners is registered as an employment service for gain office at the Department of Labour.

Showing Results 1 - 11 of 11

LAND ACQUISITION LEADER - Cape Town

Salary Negotiable

Cape Town, Western Cape

\\This dynamic company established in 2005, with a world-class professional team of over 100 experienced specialists, has the following position available for an Land Acquisition Leader that will contribute to the overall success of the ...

LAND ACQUISITION LEADER - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

\\This dynamic company established in 2005, with a world-class professional team of over 100 experienced specialists, has the following position available for an Land Acquisition Leader that will contribute to the overall success of the ...

DEBITEURE-/KREDITEURE-/VERKOPE KLERK - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie een stop sentrum wat spesialiseer in verskaffing & monitering van motor bande asook n verskeidenheid van ander dienste in die instandhouding van voertuie soos skokbrekers, remstelsels, batterye asook diens van alle fabrikate, bied die ...

PRAKTYKBESTUURDER/REKENMEESTER - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Ons kliënt beskik oor die volgende uitdagende pos vir ‘n dinamiese, goed georganiseerde kandidaat as : PRAKTYKBESTUURDER/ REKENMEESTER UPINGTON Vereistes: - Toepaslike tersiêre kwalifikasie, verkieslik met voltooide klerkskap met minstens ...

Hierdie 150 ha besproeiingsboerdery waarvan 100 ha pekanneute is en 40 ha wyn-en- rosyntjie druiwe is in die Boegoeberg distrik beskik oor 'n geleentheid vir 'n junior landbou bestuurder om Hoofbestuurder te assisteer. JUNIOR ...

PRODUKSIEBESTUURDER - Piketberg

Salary Negotiable

Piketberg, Western Cape

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ? uitdagende loopbaan geleentheid aan ? energieke, dinamiese persoon met dryfkrag in die volgende posisie: PRODUKSIEBESTUURDER; TAFELDRUIWE PIKETBERG OMGEWING Vereistes: - Ons wag op aansoeke van ...

PRODUKSIEBESTUURDER - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ? uitdagende loopbaan geleentheid aan ? energieke, dinamiese persoon met ‘n passie vir boerdery, in volgende posisie: PRODUKSIEBESTUURDER: TAFELDRUIWE KAKAMAS OMGEWING Vereistes: - Ons wag op ...

GRAFIESE ONTWERP - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Gevestigde instansies in Upington is opsoek na dinamiese, energieke kandidate met die volgende kennis en ondervinding as: GRAFIESE ONTWERPER UPINGTON Vereistes: - Aansoeke word ingewag van kandidate met ten minste 2-4 jaar ondervinding in ...

PERSOONLIKE ASSISTENT

Salary Negotiable

Location Not Specified

Hierdie gevestigde uitvoer tafeldruif boerdery beskik oor ‘n beroepsgeleentheid vir ‘n dinamiese, energieke individu met ? passie vir boerdery om by hul suksesvolle bestuurspan aan te sluit PERSOONLIKE ASSISTENT NOORDOEWER OMGEWING, ...

OPERATIONAL MANAGER(MOPS) - Somerset West

Salary Negotiable

Somerset West, Western Cape

This retail and distribution company of two international brands in Western, Northern, and Eastern Cape is requiring the services of a junior (upcoming) Retail Operations Manager at their head office in Somerset West OPERATIONAL ...

BLOKMAN - Upington

Salary Negotiable

Upington, Northern Cape

Hierdie vinnig groeiende slaghuis in Keimoes beskik oor die volgende geleentheid vir 'n goed gekwalifiseerde kandidaat as: BLOKMAN KEIMOES Vereistes: - Kandidate met 'n relevante tersiêre kwalifikasie as Blokman met ten mense 5 jaar ...

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013