AANKOPER (OBAK) - Kuruman Verfied

Salary Negotiable Kuruman, Northern Cape Kuruman, Northern Cape more than 14 days ago 03-10-2017 10:04:52 AM
31-10-2017 7:11:40 AM
Ons kliënt ‘n wel bekende groot en kleinhandelswinkel in Kathu wat spesialiseer in verkope van hardeware, elektriese en hand gereedskap, en nog veel meer, beskik oor die volgende geleentheid vir dinamiese persoon met bo-gemiddelde onderhandelingsvaardighede en vermoë om akkuraat onder druk te funksioneer.

AANKOPER
KATHU AREA

Vereistes:
- Die suksesvolle kandidaat moet oor ten minste 5 jaar aankoopsondervinding
- Bo-gemiddelde organiseringsvaardighede
- Uitstekende menseverhoudinge asook vermoë om onafhanklik te funksioneer.
- Rekenaarvaardigheid in MS Office
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer.

Verantwoordelikhede behels primêr:
- Die aankoop van voorraad vir die kleinhandelswinkel
- Beding, vervanging en balanseer optimale voorraadvlakke soos nodig
- Bou en onderhou van goeie werksverhoudinge met verskaffers
- Ander ad hoc administratiewe take soos van pos verlang.