Admin / Accountant - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-10-2014 8:56:41 AM
13-11-2014 8:56:41 AM
UPINGTON

Die bekende plase in die Upington omgewing is opsoek na 'n dinamiese kandidaat met 'n sterk persoonlikheid wat beheer kan neem van die kantoor en take.

REKENMEESTER (ref.OMPA)

Vereistes:
- Minimum van 3-5 jaar ondervinding as rekenmeester of assistent rekenmeester van 'n plaas omgewing (ondervinding in debiteure, krediteure, kasboeke en lone
- Sterk bestuursvaardighede met bo gemiddelde kommunikasie vermoe om onafhanklik te kan funksioneer
- Eie insiatief kan neem in die verandering en implementering van nuwe stelsels asook opradering van bestaande stelsels
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, Pastel en indien kennis van ADPACK dan sal dit tot u voordeel wees.
- Die Ideale kandidaat moet sperdatum-gedrewe wees, doeltreffend onder stres kan werk.