Admininstratiewe and Rekeningkundige beampte - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 23-03-2015 10:18:37 AM
15-04-2015 6:53:14 AM
ADMINISTRATIEWE EN REKENINGKUNDIGE BEAMPTE

Die posbekleër sal oorhoofs verantwoordelikheid neem vir die hantering van bestellings, voorraad, algemene kliëntediens en rekeningkundige pligte. Spesifieke take sal die volgende behels: ?
-ontvangs en teboekstelling van bestellings ?
-kliënteskakeling ?
-koördinering en verwerking van verskeie store se dokumentasie ?
daaglikse verslaggewing aan Bestuur ?
voorraadbestuur by alle takke en versendingstore ?
-debiteure en krediteure (state, navrae, rekonsiliasies, ens.).

Die ideale kandidaat: ?
-het goeie algemene kennis van rekeningkundige praktyke ?
-beskik oor bogemiddelde rekenaarvaardighede (Pastel Evolution, MS Office) ?
-is ? uitstekende kommunikeerder met goeie interpersoonlike vaardighede ?
-openbaar goeie beplannings- en organisatoriese vaardighede ?
-is akkuraat en noukeurig ?
-neem inisiatief en kan op sy/haar eie funksioneer.

? Toepaslike naskoolse kwalifikasie sal as aanbeveling dien.