Afrikaans agente Benodig - Kempton Park Verfied

Salary Negotiable Kempton Park, Gauteng Kempton Park, Gauteng more than 14 days ago 10-04-2014 11:08:52 AM
08-05-2014 11:08:52 AM
Korporatiewe Agente
Korporatiewe maatskappy is opsoek na Matriekulante wat bereid is om in n Korporatiewe Bedryf met kliente handel te dryf

Ons maatskappy is opsoek na jong kandidate wat bereid is om hard te werk
Ons maatskappy bied

-Groeie potensiaal
-Parmanete Poste
-Goeie Inkomste vir kandidate met of sonder ondervinding

Kandidate moet die volgende he

*Matriek
*Suid afrikaanse ID dokument
*Moet in die Oos-Rand omgewing woon

Recruiter: Gro Direct