AGENTE (OJPA) - Upington Verfied Gold Badge

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 23-06-2017 12:47:53 PM
21-08-2017 7:16:34 AM
Hierdie bekende eiendomsagent met nuwe tak in Upington beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met natuurlike aanslag vir bemarking en verkope om vir die uitdagende pos aansoek te doen:

AGENTE
NOORD- KAAP OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 1-2 jaar ondervinding in 'n bemarkings-, verkoopsomgewing
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede en oor vermoƫ beskik om eie insiatief te kan neem
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Kode 8 lisensie en eie vervoer

Kandidate moet bereid wees om slegs op kommissie te werk.