ALGEMENE RESTAURANT BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-04-2015 9:49:29 AM
22-05-2015 9:49:29 AM
Upington

Bekende restaurant groep met takke regoor Suid- Afrika is opsoek na goed georganiseerde kandidate met bestuursvaardihede om deel te vorm van hul span in die volgende betrekking:


ALGEMENE RESTAURANT BESTUURDER

Vereistes:
- Minstens Matriek ondersteun deur 3-5 jaar toesighoudende ondervinding verkieslik in 'n restaurant of Kleinhandel omgewing
- Beskik oor sterk opleidingsvaardighede en die vermoë om personeel te bestuur en te lei
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Goeie syfervaardighede, finansiële take en besigheidsbesluite kan neem
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Rekenaarvaardig wees in die basiese MS Office programme
- Bereid wees om skofte, naweke en vakansiedae te werk

Pos moet spoedig moontlik gevul word.