APTEKERSASSISTENT - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-05-2019 8:41:30 AM
19-06-2019 8:01:43 AM
Ons kliënt, ? bekende en goed-gevestigde apteek in Upington wag op aansoeke van gekwalifiseerde aptekers assistente met bo-gemiddelde
menseverhoudinge om aansoek te doen vir plasing in die volgende pos

APTEKER ASSISTENT
UPINGTON

Vereistes:
- Die suksesvolle Apteker Assistent sal oor ‘n na basiese kwalifikasie beskik met ten minste 1-2 jaar ondervinding in ‘n apteek
- Goeie interpersoonlike vaardighede en georganiseerde benadering
- Vermoë om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Rekenaarvaardigheid in MS Office.

Verantwoordelikhede sal ondermeer behels:
- Die uitreik van voorskrif en ander medikasie
- Eis van voorgeskrewe medikasie by mediese fondse
- Opdatering van pasiënte se mediese rekords
- Voorraadkontrole wat die ontvangs van medikasie en daaglikse voorraadtellings insluit.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket aangebied.

Stuur u volledige CV met verwysing OUA voor 17 Mei 2019