AREA OPERASIONELE/ VERKOOPSBESTUURDER (MSS) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-02-2018 1:48:11 PM
11-04-2018 1:48:11 PM
Ons kliënt wat spesialiseer in die installeer en nagaan van voertuig opsporings-toestelle en vlootbestuur open n nuwe tak in Upington en nooi dinamiese, selfgedrewe kandidate uit om aansoek te doen, as

AREA OPERASIONELE-/ VERKOOPSBESTUURDER
UPINGTON AREA

Vereistes:
- Resultaat gedrewe, energieke kandidate met ten minste 3 jaar operasionele bestuur & verkope ondervinding
- Goeie menseverhoudinge en bo-gemiddelde kommunikasievaardighede
- Vermoë om onafhanklik te opereer
- Goeie rekenaarvaardigheid in MS Office
- Geldige bestuurslisensie.

Pligte sal insluit:
- Volledige operasionele bestuur van die tak
- Bemarking van produkte en dienste
- Ontwikkeling en skep van toekomstige kliëntebasis
- Kiëntediene
- Bestuur van tegnikuste
- Handhawing van maatskappy beleide en standaarde
- Die bereiking van maandelikse doelwitte asook die algemene vestiging, opbou en uitbrei van die tak.

Daar word ‘n markverwante vrgoedingspakket aan die pos gekoppel.