Assistentbestuurder - Worcester Verfied

Salary Negotiable Worcester, Western Cape Worcester, Western Cape more than 14 days ago 05-02-2016 3:00:44 AM
26-02-2016 3:00:44 AM

Verskeie poste is beskikbaar by รข??n plaaslike supermarkgroep wat besig is om bedryfsaktiwiteite uit te brei.

 

Die posbekleër moet o.a toesien dat die vars voorraadafdelings effektief bestuur word.  Dit sluit in:

  • aankope van produkte,
  • prysvasstelling,
  • voorraad- en kwaliteitbeheer en
  • die beperking van verlies. 

 

Indien jy ondervinding het in die bogenoemde, doen gerus aansoek by

Belangstellendes kan ook hul aansoek e-pos na ****@*****.***

Neem asseblief kennis dat indien u binne 14 dae vanaf u aansoek geen terugvoering ontvang het nie, u die aansoek as onsuksesvol moet beskou.  Die maatksappy behou die reg om nie die vakature te vul nie.

 

  

Ref: CPT000049/MvZ