Audit Manager - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 29-10-2014 8:16:32 AM
26-11-2014 8:16:32 AM
Upington

Bekende ouditeursfirma wat spesialiseer in oudit van kleinsake/plase/ individue asook groot bekende instansies in Suid- Afrika is opsoek na 'n dinamiese energieke kandidaat om deel te vorm van hul span en 'n toekoms wil kom vestig as:

OUDIT BESTUURDER

Vereistes:
- Matriek met 'n B-Com tersiêre kwalifikasie, SAICA geregistreerd ondersteun deur minstens 3 tot 5 jaar ondervinding in oudit.
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, Pastel, Caseware, Internet en eposse
- Oor goeie menseverhoudinge beskik, onder druk akkuraat kan funksioneer
- Bereid wees om te leer en nog opleiding te ontvang
- Kan van tyd tot tyd van kandidaat verwag word om te reis na kliënte so 'n geldige lisensie is ook 'n verdere vereiste
- Portefeulje met kliënte kan bestuur en beheer.