BEMARKER INHUIS DAME - Rayton Verfied

R 12000 per month Rayton, Gauteng Rayton, Gauteng more than 14 days ago 23-05-2016 12:55:33 PM
03-06-2016 8:53:33 AM
BEMARKER (INHUIS) - DAME

Aanstelling: Voltyds, permanent
Ligging: Naby Rayton, Pretoria-Oos, Gauteng
Salaris: R 10 000 – R 12 000 basies plus 5-8% kommissie
Werksure: Maandag tot Vrydag van 07:00 tot 16:00
Rekenaargeletterdheid: MS Word, Epos en Facebook vir bemarking doeleindes

‘n Gevestigde firma naby Rayton is opsoek na ‘n Afrikaanssprekende dame wat dadelik kan begin.
Gaan hoofsaaklik telefoniese bemarking doen van eksklusiewe produkte aan onder andere boere.
Engels is ook belangrik.
Moet eie vervoer hê, glad nie op ‘n bus roete nie.
Bemarking vind telefonies, per epos en deur middel van Facebook advertensies plaas.
Die dame moet 30 jaar of ouer wees.
Moet eie inisatief gebruik en onafhanklik werk.
Verlof slegs in Desember wannneer die firma sluit.