Bemarker / Tegniese Adviseur - Stellenbosch Verfied

Salary Negotiable Stellenbosch, Western Cape Stellenbosch, Western Cape more than 14 days ago 29-08-2017 8:07:26 PM
26-09-2017 8:07:26 PM

My klient, 'n gevestige maatskappy wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van vrugtebome en plantmateriaal is opsoek na 'n Bemarker / Tegniese Adviseur met 'n relevant BSc graad of soortgelyk kwalifikasie.

Pligte behels:

  • Bemarking van nuwe en bestaande sitrus, wingerd en steenvrug kultivars
  • Lewering van tegnieseondersteuningsdienste aan kliente in die Wes-Kaap

Verdere vereistes:

  • BSc of Bemarkings kwalifikasie met ondervinding in hortologiese veld
  • Ondervinding en landboutegniese kennis van produksie praktyke in die bogenoemde gewasse
  • Bereidwillig om te reis in die Wes-Kaap

Dui asseblief jou salaris verwagtinge asook kennistydperk aan wanneer jy aansoek doen vir die pos.l

Ref: SW000964/JM