Bemarker - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 01-10-2014 9:17:01 AM
29-10-2014 9:17:01 AM
UPINGTON

Hierdie wel gevestigde instansie bied die geleentheid aan 'n kandidaat met 'n bo-gemiddelde menseverhoudinge, goeie kommunikasievaardighede om aansoek te doen vir die volgende betrekking:

BEMARKER

Vereistes:
- Bemarkingsgraad of soortgelyke graad met 'n minimum van 5 jaar ondervinding in die vervoer industrie
- Rekenaarvaardig wees in MS Office, Internet gebruik en eposse
- Oor uitstekende syfervaardighede beskik, goeie organisasievermoë en moet onder druk kan funksioneer.

Pligte sluit in die volgende:
- Marknavorsing
- Kennis van bemarkingstrategieë
- Opstel van doelwitte (daagliks, weekliks en jaarliks)
- Bou van nuwe verhoudinge met nuwe kliënte asook die versterk van huidige kliënte
- Seker maak dat alle lorries met vol vragte ry
- Kennis hê van seisoenale vraag en aanbod
- Ondersoek internasionale markte

Die geskikte kandidaat sal n bo-gemiddelde salaris ontvang.