BESPROEIINGSADVISEUR (MGBB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 21-02-2018 2:17:19 PM
18-04-2018 2:17:19 PM
Hierdie gevestigde besproeiingsbesigheid in Kakamas benodig die dienste van ‘n dinamiese, energieke, sterk tegniese kandidaat met spesialis kennis en ondervinding in besproeiing.

BESPROEIINGSADVISEUR
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Selfgedrewe persone met minimum van 2 jaar toepaslike ondervinding in ? besproeiings omgewing, goeie produk kennis en kundigheid
- Goeie interpersoonlike vaardighede.
- Rekenaarvaardigheid in spesifieke ontwerpprogrammatuur naamlik Model Maker / Irrimaker
- Goeie menseverhoudings en probleemoplossingsvaardighede
- Voltooiing van voorgeskrewe SABI opleidingskursusse tot voordeel sal wees.

Die suksesvolle persoon sal ondermeer verantwoordelik wees vir die:
- Die opname van terrein en kartering dienooreenkomstig d.m.v GPS toerusting
- Ontwerp van besproeiing stelsels, pyplyne en pompkamers
- Verskaf bystand met die installering van stelsels
- Foutopsporing, diens en herstel van stelsels
- Kliëntediens en administrasie van kliënte leêrs.

Daar word ? bo-gemiddelde vergoedingspakket aan die pos gekoppel.