BESTUURDER (MTRB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 16-11-2017 10:59:06 AM
08-01-2018 10:22:50 AM
Hierdie opwindende besigheid in Upington wat hoofsaaklik toerusting vir geleenthede verhuur naamlik tafels, stoele, eetgerei, dekor asook baie ander beskik oor die uitdagende geleentheid vir 'n energieke, dinamiese kandidaat in die volgende geleentheid.

BESTUURDER
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Kandidate met bo-gemiddelde menseverhoudinge en organiseringsvaardighede ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n soortgelyke pos kan aansoek doen
- Indien kandidaat oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik in verkieslik B.Com of Bemarking sal voordelig wees
- Goeie kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet en epos
- Geldige bestuurslisensie

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Reël en koördineer van funksies en geleenthede
- Doen van kwotasies vir potensiële kliënte
- Aankope en bestellings
- Bemarking en uitstallings
- Administrasie