Boekhouer - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 30-05-2016 4:02:23 PM
13-06-2016 4:02:23 PM

Ons klient in die Boland is opsoek na 'n persoon met die volgende ervaring:

ondervinding in basiese boekou (kasboeke invoer, state deurtrek vir rekenmeesters om finansiële -state op te stel, debiteure, krediteure)

-rekeninge uitstuur

-debiteure opvolg

-krediteure

-salarisse en lone verwerk en uitbetaal 

-verkieslik iemand met Pastel onervinding

-met kliënte skakel en besprekings neem, en stiptelik dagboek hou van alle besprekings

-die ideale persoon moet betroubaar wees, onder druk kan werk, georganiseerd wees en goed met mense op alle vlakke kan werk

-indien van BTW, EMP, IRP5, COIDA dit voordelig wees

 

Salaris:  R8 000 - R10 000 op grond van ondervinding

 

Stuur asb alle CV's aan in Word formaat. ****@*****.*** Paa000202/MC