Boekhouer - Sandton Verfied

R 20000 per month Sandton, Gauteng Sandton, Gauteng more than 14 days ago 09-10-2017 1:38:03 PM
02-11-2017 8:13:09 AM
Ons het 'n Boekhouer pos oop in ons firma en benodig 'n dame met die volgende voldoende vereistes:

Tussen die ouderdomme van 27 en 33
Afr en Eng sprekend
5-8 jaar boekhou ondervinding
Matriek
Boekhouer sertifikaat of verdere sertifikate
Pastel is 'n groot moet
Vertroubare vervoer
Oog vir "detail"
Akuraatheid
Leierskap einskappe
Moet op jou eie kan werk sonder toesig

Moet asb nie aansoek doen as jy nie vereis in die bogenoemde nie.