DEBITEURE KLERK (OBTDK) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-02-2017 7:39:55 AM
06-03-2017 10:47:26 AM
Hierdie lang afstand vervoer maatskappy beskik oor 'n geleentheid vir 'n dinamiese, energieke kandidaat met ferm gesindheid en werk etiek in die beskikbare pos as:

DEBITEURE KLERK
UPINGTON

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 4 jaar ondervinding in 'n spesifieke pos, ondervinding van die lang afstand vervoer industrie sal in u guns tel
- Tersiêre kwalifikasie sal voordelig wees
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, Pastel, internet gebruik en eposse
- Vermoë om akkuraat onder druk te funksioneer
- Onafhanklik kan werk
- Besliste telefoon etiket