EENHEIDSBESTUURDER - MTD - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 27-02-2019 8:42:42 AM
24-04-2019 8:42:42 AM
Hierdie gevestigde tafeldruif boerdery bied ‘n uitdagende beroepsgeleentheid aan ‘n energieke, dinamiese persoon in die volgende posisie:

EENHEIDSBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Ons wag op aansoeke van hardwerkende, selfgedrewe individue met ‘n liefde vir boerdery ondersteun deur ‘n suksesvolle rekord van minimum 5 jaar bestuursondervinding in alle
aspekte van tafeldruif verbouing met 'n toepaslike landbou kwalifikasie.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Deeglike kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstels
- Basiese tegniese kennis.
- Onafhanklik en onder druk kan funksioneer
- Bo-gemiddelde administratiewe en rekenaarvaardigheid beskik.

Die applikant sal in noue samewerking met hoofbestuur verantwoordelik wees vir:
- Die bestuur van ‘n tafeldruif eenheid wat insluit alle aspekte van produksie-, arbeids-, pakhuis- en gehaltebestuur.

Daar word ‘n markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf aangebied.

Rig u volledige CV met verwysing MTD voor 15 Maart 2019