EENHEIDSBESTUURDER: PEKANNEUT & ROSYNE (MTDEB) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 14-02-2018 1:59:49 PM
11-04-2018 1:59:49 PM
Hierdie gevestigde boerdery bied ? uitdagende loopbaan geleentheid aan ? jong, energieke, dinamiese persoon met dryfkrag in die volgende posisie:

EENHEIDSBESTUURDER: PEKANNEUT & ROSYNE
KAKAMAS & GROBLERSHOOP OMGEWING

Vereistes:
- Hardwerkende, sukses gedrewe individue met ‘n liefde vir boerdery ondersteun deur ? suksesvolle rekord van 2-3 jaar toepaslike ondervinding in vestiging en produksie van
pekanneute en rosyne word ingewag
- Die suksesvolle kandidaat sal onder hoofbestuur verantwoordelik wees vir die vestiging en bestuur van ? pekanneut en rosyne produksie eenheid wat insluit alle aspekte van
produksie-, arbeids- en gehaltebestuur.
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede, stelsel gerigtheid, basiese kennis van besproeiing, bemesting, bespuitings en gehaltebestuurstelsels
- Agtergrond tegniese en meganiese kennis.
- Onafhanklik en onder druk kan funksioneer
- Bereid wees om te reis tussen die 2 eenhede.
- ? Toepaslike landbou kwalifikasie sal as verdere aanbeveling dien.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele, eie aan die bedryf aangebied.