Eenheidsbestuurder - Piketberg Verfied

Salary Negotiable Piketberg, Western Cape Piketberg, Western Cape more than 14 days ago 17-07-2017 10:45:03 AM
11-09-2017 10:45:03 AM
Drooge Vallei Aartappels is ? dinamiese gemengde boerdery
wat spesialiseer in die verbouing en verpakking van groente-gewasse. ‘n Vakature bestaan tans vir ‘n:

EENHEIDSBESTUURDER
WES-KAAP / SANDVELD

Hierdie veelsydige pos is geskik vir ? toegewyde en betroubare persoon. Die aangewese kandidaat sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die plaas en verseker dat alle produksie-aktiwiteite winsgewend en doeltreffend bestuur word.

Pligte sluit die volgende in:
? produksiebestuur van groente gewasse
? personeelbestuur
? pakstoor kwaliteitsbeheer
? beplanning en toesighouding
? skakeling met diensverskaffers
? bemarking van gewasse
? administrasie en rekordhouding.

Die ideale kandidaat beskik oor:
? ‘n toepaslike landbou kwalifikasie
? kennis en ondervinding van groentegewasse
? praktiese ervaring in boerdery- en pakhuisbestuur
? goeie interpersoonlike vaardighede
? meganiese insig en ? aanvoeling vir tegnologie.