Finansiele Beplanner - Krugersdorp Verfied

Salary Negotiable Krugersdorp, Gauteng Krugersdorp, Gauteng more than 14 days ago 17-05-2017 1:02:16 PM
14-06-2017 1:02:16 PM
Die Hereford Groep van Maatskappye is in Februarie 1995 gestig.Die maatskappy toon merkwaardige groei sedert sy ontstaan, en die Hereford naam het n gerespekteerde reputasie in die finansiële industrie verkry wat reg oor Suid-Afrika strek.As n finansiele adviserende groep verskaf ons ‘n verskeidenheid dienste wat persoonlike finansiele beplanning,, beleggingsbestuur, korporatiewe dienste, mediese fondsbeplanning, korttermynversekering en makelaarsondersteuning insluit.Indien jy jouself as ‘n hardwerkende en gedrewe person beskou en wat die waarde om kliënte te adviseer rakende finansiële standvastigheid verstaan, dan is hierdie jou kans om deel te word van ‘n dinamiese span.In hierdie rol moet jy bereid wees om nuwe besigheid op verskeie wyses te genereer naamlik verwysingsnetwerke ens.Ons bied geleenthede vir persone met die vermoë het om met kliënte te skakel, goeie verhoudinge te bou en finansiële produkte te verkoop.Minimum vereistes:Grade 12 / Baccalaureus graad / RE 5 / Beleggingsbestuur kwalifikasie / Nagraadse diploma of Honneurs in finansiële beplanning / CFPOndervinding in die volgende sal voorkeur geniet:VersekeringBeleggingbestuurMediese fondsRisikodekkingVerkopeHolistiese finansiele agtergrondbeplanningPersoonlikheidseienskappe benodig vir die rol:SpanspelerAmbisieuse ondernemingsgeesOperasionele doeltreffendheidSelf-gedrewenheidVerkope en klient verhouding fokusEerlikheidDeursettingsvermoëSelfvertroueStel kliente se benodighede as eerste prioriteitBestaande kliënte-basisAdisionele Vereistes:Eie Skoot rekenaarBestuurs lisensieGeen kriminele recordSkoon ITC rekordVergoeding:Kommissie (92%) en Bonusse (Gebaseer op prestasie), 80% afslag op bank transaksiefooie, Voorkeur rentekoerse op huislenings en voertuigfinansiering, Laer premies op omvattende versekering, Verlaagde rentekoerse op persoonlikelenings en verlaagde kommissie op buitelandsevaulta transaksies.Byvoordele:Vrywaringsversekering (PI), Lewens en Ongeskiktheidsversekering en Inkomstebeskermer