GEKWALIFISEERDE PAS AND DRAAIER (OIP) - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
03-10-2017 8:43:00 AM
30-10-2017 8:07:01 AM
Hierdie ingenieurspraktyk in Upington beskik oor die volgende geleenthede vir tegniese kandidate met die relevante ondervinding en kennis.
GEKWALIFISEERDE PAS & DRAAIER (ref. OIP)
UPINGTON
Vereistes:
- Betroubare kandidate met 'n ambag seël ( rooiseël) en ten minste 5 jaar ondervinding kan aansoek doen
- Bo-gemiddelde tegniese vaardighede
- Vermoë om onafhanklik onder druk te kan funksioneer