GROEP BESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-11-2017 1:52:04 PM
02-01-2018 1:52:04 PM
Hierdie uitsonderlike volstruis plaas in die Noorde van Suid- Afrika beskik oor 'n senior geleentheid vir 'n dinamiese,energieke kandidaat wat oorhoofs kan funksioneer en die groep kan bestuur:

GROEP BESTUURDER; LANDBOU

Vereistes:
- Kandidate met ten minste 10 jaar deeglike ondervinding in die boer van volstruise kan aansoek doen
- Deeglike kennis van slagpale bestuur
- Bo-gemiddelde finansiƫle kennis en ondervinding
- Kwaliteitskontroles en regulasies vir uitvoer doeleindes
- Administratiewe vaardighede en kennis van uitvoer dokumente
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet en eposse
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en bestuurseienskappe
- Bereid wees om te verhuis en langtermyn deel van groep te wees