HOOF VAN SEKURITEIT (ORHS) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 18-04-2017 2:08:34 PM
16-05-2017 2:08:34 PM
Hierdie kleinhandelsake in UPINGTON beskik oor 'n kandidaat met die nodige bestuursondervinding asook bewys van skoon kriminele rekord as:

HOOF VAN SEKURITEIT
UPINGTON

Vereistes:
- Kandidate met Matriek asook ten minste 3-5 jaar praktiese ondervinding in 'n senior sekuriteitspos kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Bereid wees om kandidate op te lei
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Gemiddelde rekenaarvaardigheid
- Geldige bestuurslisensie en eie vervoer
- Bereid wees om lang ongereelde ure te werk

'n Bewys van skoon kriminele rekord MOET CV vergesel anders sal dit nie in aanmerking geneem kan word nie.