INSTANDHOUDING BAKKE - Upington
Salary Negotiable
Upington, Northern Cape
Upington,
Northern Cape
more than 14 days ago
30-06-2016 10:52:40 AM
28-07-2016 10:52:40 AM
Instansie wat spesialiseer in die lang afstand vervoer industrie is opsoek na kandidate met meganiese agtergrond en nooi alle belangstellendes om aansoek te doen:
INSTANDHOUDING: BAKKE
UPINGTON
Vereistes:
- Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar meganiese ondervinding
- Ondervinding hĂȘ in die herstel van bakke, wielrollers, remme , vere , ligte en bedrading ens.
- Bo-gemiddelde tegniese vaardighede
- Die vermoe om akkuraat onder druk te kan funksioneer
- Geldige rybewys
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar
Pligte:
- Herstelwerk aan alle swaarvoertuig bakke
- Sweiswerke soos benodig vir instandhoudingsdoeleindes