Instandhoudingstegnikus - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 12-09-2014 10:30:57 AM
26-09-2014 6:41:26 AM
Instandhoudingstegnikus


Profile Feeds, met sy aanleg in die Paarl geleë, beskik tans oor die bo genoemdebetrek king vir ’n betroubare, hardwerkende, innoverende persoon met goeiekommunikasie vaardighede, leiereienskappe en 3 tot 5 jaar ondervinding in ’n voer fabriek, asook eie vervoer. ’n Toepaslike naskoolse kwalifi kasie sal in die aansoeker se guns tel.
Die suksesvolle kandidaat sal aan die Instandhoudingsbestuurder rap porteer.Die pligte behels onder andere die totale instandhouding van Profi le Feeds se aanleg asook die onderhoud en instandhouding van alle toerusting en masjinerie wat die oordoen van pompe en ratkaste, sweis werk, elektriese instandhouding en alle bouwerk insluit.

In ruil vir u bydrae bied Profi le Feeds ’n mededingende vergoedings pakket aan