JUNIOR PLAASBESTUURDER - Heidelberg Verfied

Salary Negotiable Heidelberg, Western Cape Heidelberg, Western Cape more than 14 days ago 04-09-2015 1:47:28 PM
02-10-2015 1:47:28 PM
Ons kliƫnt, leier in die bedryf, t.o.v. produsering, bemarking en uitvoer van sagte sitrus verbouing met verskeie plase in Mpumalanga en die Wes- Kaap bied die volgende
uitdagende beroepsgeleenthede vir dinamiese, energieke kandidate, as:

JUNIOR PLAASBESTUURDER: Burgersfort
(verw. MIJB)

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n voltooide BSC Agric kwalifikasie, of soortgelyke kwalifikasie
- Belangstelling en bereidwilligheid om 'n loopbaan te vestig in die sitrus boerdery
- Goeie menseverhoudinge en taalvaardigheid in Afrikaans en Engels