JUNIOR PLAASBESTUURDER (MKLJ) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-05-2018 9:14:16 AM
23-06-2018 7:44:31 AM
Die gevestigde rosyne asook wyndruif plaas buite Upington beskik n geleentheid vir n junior kandidaat in die volgende posisie:

JUNIOR PLAASBESTUURDER; ROSYNE & WYNDRUIWE
UPINGTON OMGEWING

Vereistes:
- Junior kandidate met ten minste 1 jaar ondervinding met alle fasette van rosyne asook wyndruiwe kan aansoek doen
- Basiese tegniese & meganiese agtergrond en kennis
- Geldige rybewys verkieslik Kode 14
- Bereidwillig wees om te leer