Junior Posisie vir n verkoops verteenwoordiger - Durban
R
4000-6500
per month
Durban, Kwazulu-Natal
Durban,
Kwazulu-Natal
more than 14 days ago
23-02-2017 3:09:51 PM
27-02-2017 11:17:18 AM
Wel gevestigde Finansiele Dienste maatskapy het ‘n nuwe kantoor in Durban omgewing geopen. Hulle is opsoek na self versekerde en doelgerigte individue om by hulle dinamiese, hardwerkende en prettige verkoops span aan te sluit. Die suksesvolle kandidate sal met omvattende opleiding toegerus word om hulself deur die stelsel te bevorder na leierskap posisies. Hierdie is ‘n geleentheid vir persoonlike groei en beroeps ontwikkeling.
Hierdie geleentheid behels verkope, kliente werwing en diens, produk opleiding en spanwerk vaardighede. Die vergoeding is kommissie gebaseerde – wat jou in die opwindende posisie plaas, waar jy jou eie inkomste kan bepaal.
Vereistes:
• Matriek sertifikaat of ekwivalent
• RSA ID
• Gewilligheid om te leer
• Bepaling en motivering
• Uitstekende kommunikasie vaardighede en telefoon etiket – Engels en Afrikaans verkieslik
Beindruk ?