JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-05-2016 9:27:37 AM
21-06-2016 9:27:37 AM
Ons kliënt wat spesialiseer in die uitvoer van tafeldruif en sitrus produkte aan die buitelandse mark is opsoek na ‘n dinamiese, energieke kandidaat om onder leiding van die
Produksiebestuurder verantwoordelikheid te neem vir ons Klipbank produksie eenheid.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KLIPBANK, AUGRABIES OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met ? liefde vir boerdery, wat oor leierskap potensiaal beskik
- Minste 3-5 jaar ondervinding in alle aspekte van die verbouing van tafeldruiwe ondersteun deur goeie tegniese kennis van alle produksiepraktyke.
- Bo-gemiddelde menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kennis van begrotingsbestuur, gehaltebestuurstelsels
- Goeie rekenaarvaardigheid.

Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van volledige tafeldruif-/ sitrus eenheid in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids-, pakstoor-, tegniese- en
gehaltebestuur sowel as bemesting, besproeiing en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.