JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MJPD) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 07-03-2017 10:21:06 AM
04-04-2017 10:21:06 AM
Ons kliënt ? gevestigde tafeldruif, rosyne & sitrus boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke persoon met ‘n passie vir boerdery om onder leiding van hoofbestuur saam te groei in die boerdery.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:
- Aansoeke word ingewag van kandidate met ? liefde vir boerdery wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik, ondersteun deur minimum 3-5 jaar toepaslike ondervinding in die
verbouing van tafeldruiwe, rosyne of sitrus.
- Goeie kennis van produksie, voorbereiding en oesproses sal as aanbeveling dien.
- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede met basiese rekenaarvaardigheid.

Pligte sal onder meer behels:
- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting,
besproeiing en bespuitings.

Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.