JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER (MJPD) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 04-05-2017 9:57:29 AM
01-06-2017 9:57:29 AM
Ons kliënt ? gevestigde tafeldruif, rosyne & sitrus boerdery in die Kakamas omgewing is opsoek na ? dinamiese energieke persoon met ‘n passie vir boerdery om onder leiding van hoofbestuur saam te groei in die boerdery.

JUNIOR PRODUKSIEBESTUURDER
KAKAMAS OMGEWING

Vereistes:- Aansoeke word ingewag van kandidate met ? liefde vir boerdery wat oor goeie bestuurspotensiaal beskik, ondersteun deur minimum 3-5 jaar toepaslike ondervinding in dieverbouing van tafeldruiwe, rosyne of sitrus.- Goeie kennis van produksie, voorbereiding en oesproses sal as aanbeveling dien.- Goeie menseverhoudinge, kommunikasievaardighede met basiese rekenaarvaardigheid.Pligte sal onder meer behels:- Gesamentlike bestuur van produksie eenheid in koördinering met hoofbestuur, wat insluit alle aspekte van arbeids, pakstoor-, tegniese- en gehaltebestuur sowel as bemesting,besproeiing en bespuitings. Daar word ? markverwante vergoedingspakket met voordele eie aan die bedryf, aangebied.