JUNIOR PROKUREURS BOEKHOUDSTER - Pretoria
Salary Negotiable
Pretoria, Gauteng
Pretoria,
Gauteng
more than 14 days ago
21-10-2014 11:13:18 AM
30-10-2014 1:47:17 PM
JUNIOR PROKUREURS BOEKHOUDSTER
Noodsaaklik:
1. Vorige PROKUREURS ondervinding noodsaaklik
Aanstelling: Permanent
Ligging: Brooklyn, Pretoria, Gauteng
Salaris: R8 600 (Onderhandelbaar)
Rekenaarpakette: VIP Payroll, Legalsuite en MS Office
Moet al vantevore vir prokureurs boekhou gedoen het
Geen voorkeur aan geslag, ouderdom of ras nie;
So gou moontlik beskikbaar maar 1 maand kennis sal aanvaar word
FUNKSIES:
Bekend wees met die volgende banke se stelsels (ABSA, NEDBANK, FNB, STD Bank)
Kassierwerk (tjeks, kwitansies, eft's en kleinkas)
Kennis oor beleggings
Rekons van debiteure en krediteure (balju, advokaatrekeninge, aktekantoorrekeninge, endiesmeer)
Legalsuite is die boekhou program waarop die firma werk. Indien die kandidaat met ander soortgelyke programme bekend is sal kandidaat ook oorweeg word. Die persoon moet vanselfsprekend rekenaar geletterd wees.