JUNIOR REKENMEESTER - Pretoria

JUNIOR REKENMEESTER / BOEKHOUER


Aanstelling: Permanent
Ligging: Pretoria-Oos
Salaris: R10 000-00 – R16 000-00
Vereiste: Diploma of Besig met BCom Rekenmeester kwalifikasie


• Boekhouervaring tot proefbalans
• Ervaring met SARS, BTW en LBS
• Rekenaargeletterdheid - Pastel en Excel
• Volle Krediteure Funksie
• Kennis van Pastel Partner sal 'n voordeel wees

Vaardighede:
• Georganiseer, onafhanklik werk, in staat om onder druk te werk
• Aandag aan detail
• Numeriese akkuraatheid
• Doeltreffend werk
• Selfgemotiveerd
• Moet sperdatums kan nakom
• Uitstekende kommunikasie- en kliëntverhoudingsvaardighede



Indien jy geen terugvoer binne 14 dae ontvang nie, aanvaar die aansoek as onsuksesvol.

OOSTELIKE PERSONEEL KONSULTANTE (SEDERT 1990)
Kontaknommer: (XXX)-XXX-XXXX
Epos: xxxx@xxxxx.xxxebtuiste:
Facebookblad:
(Alle beskikbare poste word gereeld op die Facebookblad opgedateer)

The biggest job-related Twitter account in the world Best Business Blog Winner / SA Blog Awards 2013