JUNIOR SEKRETARESSE INVORDERING AND LITIGASIE (MWFJ) - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 21-05-2018 9:26:05 AM
16-07-2018 9:26:05 AM
Hierdie gevestigde prokureursfirma in Vryburg omgewing beskik oor 'n geleentheid vir 'n kandidaat met goeie organiseringsvaardighede vir die indiensopleidingsgeleentheid.

JUNIOR SEKRETARESSE: INVORDERING & LITIGASIE
VRYBURG

Vereistes:
- Kandidate met Matriek en minstens 1 jaar ondervinding in 'n administratiewe omgewing kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit voordelig wees
- Bo-gemiddelde taalvaardigheid , spelling en sinsbou
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet en eposse
- Kandidaat moet bereid wees om te leer en opgelei te word
- Spoedig moontlik diens kan aanvaar