Junior Tak Bestuurder - Queensburgh Verfied

R 5800-9600 per month Queensburgh, Kwazulu-Natal Queensburgh, Kwazulu-Natal more than 14 days ago 21-09-2016 2:58:20 PM
28-09-2016 7:52:56 AM
Ons is 'n betroubare geregistreerde finansiële dienste verskaffer . Ons strewe om ‘n positiewe verskil en blylewende bydrae in ons gemeenskap te maak.
Onsmaatskappy is gefokus om mense se lewens te verbeter en 'n verskil te maak, en vir die afelope 22 jaar doen ons dit. Boonop is ons is 'n trots Suid-Afrikaanse maatskappy.
Ons is 'n maatskappy wat sukses beloon: interne promosies word aangemoedig vir mense wat presteer en goed doen. Diegene wat hulself bewys in die maatskappy en ekstra hard werk wat hulle doelwitte bereik, kan 'n leidende rol verwag en 'n uitendelik n assistent eienaar in ons besigheid word.
Verantwoordelikhede as ‘n Jnr verkoops Uitvoerder
• *Aktiewe ondersteuning op alle gebiede van die verkope span en betrokkenheid by projekte
• *Proaktief gebruik maak van jou kennis en vaardighede vir groei en nuwe sakegeleenthede
• *Bereik dienodige doelwitte wat in plek gestel is
• *Om Verantwoordelik te wees vir jou besluite en jou werk etiek
• *Die Opleiding en leiding van jou eie verkope span na die beste van jou vermoë
Watjy kry as ‘n Jnr verkoops uitvoerder
• *Mededingende salaris- verdienste is tussen R5500-9500
• *‘n Salaris tot en met R40000 in jou eerste jaar
• *Fantastiese vorderings geleenthede
• *'n jong maatskappy kultuur
• *'n uitstekende maatskappy kultuur, en sosiale span bou .
• *Bonus / aansporing skema
Wat onsis op soek na:

*Noodsaaklike: Matriek
*Voorkeur: Tersiêre onderwys aan graadvlak
*Dryfkrag en ambisie met die begeerte om te slaag

Recruiter: The Unlimited*