KANTOORBESTUURDER - Vryburg Verfied

Salary Negotiable Vryburg, North-West Vryburg, North-West more than 14 days ago 21-06-2018 7:31:37 AM
16-08-2018 7:31:37 AM
Ons kliënt, ‘n gevestigde prokureurspraktyk benodig die dienste van ‘n goed georganiseerde persoon met deeglike ondervinding van n prokereurspraktyk vir ‘n vasgestelde tydperk.

KANTOORBESTUURDER
VRYBURG

Vereistes:
- Selfgedrewe, goed georganiseerde persone met minimum matriek, ondersteun deur 10 jaar omvattende ondervinding van alle fasette in ‘n prokereurskantoor.
- Kandidate met ondervinding in die gebruik van Legal Suite sal voordeel geniet
- Uitstekende interpersoonlike- / kommunikasiecvaardighede

Hoof verantwoordelikhede sal wees:
- Strukture en stelsels te implementeer en administrasie te orden, daarom sal grondige kennis en ondervinding van invorderings, regsprosesse, opstel van pleitstukke, diktafoon
tikwerk asook algemene administrasie deel van take uitmaak.

Afgetrede regssekretaresse kan ook aansoek doen.

Daar word ? mededingende vergoedingspakket volgens kwalifikasies en ondervinding aan die pos gekoppel.