Kliënte Finansiering Bestuurder - Ladybrand Verfied

R 60000 per month Ladybrand, Free State Ladybrand, Free State more than 14 days ago 02-09-2015 3:52:32 PM
30-09-2015 3:52:32 PM
Toepaslike naskoolse kwalifikasie
10+ jaar ervaring binne 'n krediet of finansiële omgewing
Sterk Rekeningkundige vaardighede en die vermoë om finansiële ontledings te kan doen
Vorige ervaring binne 'n landbou kredietomgewing op bestuursvlak
Uitgebreide kennis van alle toepaslike kredietwetgewing
Goeie kommunikasie vaardighede in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig
Moet goeie interpersoonlike verhoudinge kan handhaaf, personeel motiveer en bestuur
Ouderdomskategorie tussen 35 en 50 jaa
Stuur asb volledige cv met alle kwalifikasies en bestuurders lisiensie