Konstruksievoormanne and Terreinbestuurders - Paarl Verfied

Salary Negotiable Paarl, Western Cape Paarl, Western Cape more than 14 days ago 24-06-2016 7:51:02 AM
15-07-2016 9:24:25 AM
Konstruksievoormanne & Terreinbestuurders

Ons kliënt, ’n gevestigde konstruksiemaatskappy in die Paarl, benodig professionele, ervare Terreinbestuurders en Konstruksievoormanne vir nuwe,
hoë kwaliteit, kommersiële projekte.

Kandidate moet oor die volgende vaardighede, eienskappe en vermoëns beskik: • Minimum 7 jaar toepaslike ondervinding • ’n Toepaslike náskoolse kwalifikasie in ’n konstruksie-verwante veld • Uitstekende organisatoriese en interpersoonlike vaardighede • ’n Geldige Kode EB-rybewys.
svol was.