KWALITEITSBESTUURDER / QUALITY ASSURANCE MANAGER - Durbanville Verfied

Salary Negotiable Durbanville, Western Cape Durbanville, Western Cape more than 14 days ago 19-10-2016 1:36:19 PM
16-11-2016 1:36:19 PM
Hierdie groep in Suid- Afrika met top uitvoer sitrus en tafeldruif plase beskik oor die geleentheid vir 'n dinamiese persoon met bo-gemiddelde vaardighede en ondervinding in die volgende posisie:

KWALITEITSBESTUURDER / "QUALITY ASSURANCE MANAGER
KAAPSTAD OMGEWING

Vereistes:
- Matriek ondersteun deur 'n relevante tersiêre kwalifikasie asook 7-10 jaar ondervinding in die vrugte industrie
- Bestuursvaardighede om 4 Kwaliteitbeheerders te bestuur
- Bo-gemiddelde kommunikasievaardighede asook taalvaardigheid
- Goeie menseverhoudinge
- Rapporteer direk aan Hoof Uitvoerende Beampte

Pligte gaan ondermeer insluit:
- Skakeling met oorsee se kliënte
- Bestuur van uitvoer programme
- Gehaltebestuur oudit
- Bestuur van Kwaliteitbeheerders