LEERLING REKENMEESTERS - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 22-08-2016 10:42:08 AM
19-09-2016 10:42:08 AM
Upington en Kakamas Kantore
?
Bekende geoktrooieerde rekenmeesters beskik oor die volgende vakatures in hul firma:

LEERLING REKENMEESTERS (ref. OLRD)

Vereistes:
- Matrikulasievrystelling met Rekeningkunde en Wiskunde
- Goeie menseverhoudinge en kommunikasievaardighede
- Kode 8 lisensie en eie vervoer