LOGISTIEKE BEAMPTE (MLF) - Upington Verfied

Salary Negotiable Upington, Northern Cape Upington, Northern Cape more than 14 days ago 24-04-2017 9:42:07 AM
22-05-2017 9:42:07 AM
Hierdie internasionale verskaffer van kwaliteit rosyne produkte gesetel in die Kanoneiland omgewing beskik oor die volgende uitdagende beroepsgeleentheid in hul fabriek vir ‘n dinamiese, energieke persoon as:
LOGISTIEKE BEAMPTE
KANONEILAND OMGEWING
Vereistes:
- Kandidate met Matriek ondersteun deur ten minste 3-5 jaar ondervinding in 'n logistieke of soortgelyke pos kan aansoek doen
- Indien oor 'n tersiêre kwalifikasie beskik sal dit in u guns tel
- goed georganiseerd wees en onafhanlik kan funksioneer
- Bo-gemiddelde interpersoonlike-, asook kommunikasievaardighede
- Taalvaardigheid in Afrikaans en Engels
- Rekenaarvaardigheid in MS Office, internet gebruik en eposse
- Geldige rybewys en eie vervoer